Kim Young-sam
Voorkoms
Kim Young-sam 김영삼 | |
Kim Young-sam in 1996 | |
7de President van Suid-Korea
| |
Ampstermyn 25 Februarie 1993 – 25 Februarie 1998 | |
Eerste minister | Hwang In Sung Lee Hoi Chang Lee Yung Duk Lee Hong Koo Lee Soo Sung Goh Kun |
---|---|
Voorafgegaan deur | Roh Tae-woo |
Opgevolg deur | Kim Dae-jung |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Geoje-eiland, Suid-Gyeongsang, Japannees-Korea (tans Suid-Korea) | 20 Desember 1927
Sterf | 22 November 2015 (op 87) Seoel, Suid-Korea |
Politieke party | Onafhanklik (1997–2015) Demokratiese Liberale (1990–1997) Demokratiese Hereniging (1987–1990) Nuwe Koreaanse Demokrate (1985–1987) Demokratiese Korea (1981–1985) Nuwe Demokrate (1967–1980) ? (1961–1967) Demokratiese (1958–1961) Liberale (1954–1958) |
Eggenoot/-note | Son Myung-soon |
Kind(ers) | 5 |
Alma mater | Seoel Nasionale Universiteit |
Religie | Presbiterianisme |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Suid-Korea |
Diens/Tak | Republiek van Korea weermag |
Rang | Student-soldaat |
Kim Young-sam (Hangul: 김영삼; hanja: 金泳三; Koreaans: [kim jʌŋsʰam]; 20 Desember 1927 – 22 November 2015) was 'n Suid-Koreaanse politikus en die sewende president van Suid-Korea (1993–1998).
Biografie
[wysig | wysig bron]Kim Young-sam was vanaf 1961 vir dertig jaar lank (saam met die latere Nobelpryswenner Kim Dae-jung) die opposisieleier. Hy was een van Park Chung-hee en Chun Doo-hwan se grootste teenstaanders. Tussen 1993 en 1998 was hy die president van sy land.
Hy was die eerste nie-militêre presedent sedert Syngman Rhee. Tydens sy presidentskap loods Young-sam 'n teen-korrupsieveldtog waartydens sy twee voorgangers gearresteer is.
Kim Young-sam is op 22 November 2015 op 87-jarige ouderdom oorlede.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Former President Kim Young-sam dies at age 87, The Korea Herald, 22 November 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kim Young-sam.
- (ko) Kim Youngsam Gedenkmuseum Geargiveer 22 November 2015 op Wayback Machine
- (ko) Kim Young-sam Democratic center
- (ko) Kim Young-Sam, Hunjunghwe Geargiveer 20 Desember 2012 op Wayback Machine